{"product_id":"klein-kook-en-geniet-2018-uitgawe","title":"Klein kook en geniet (2018 uitgawe)","description":"\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e\u003cblockquote\u003eKook \u0026amp; geniet se kleinsus is 'n eenvoudige gids vir beginners in die kombuis, met 55 smulresepte en 'n mini-kursus om basiese kosmaak te leer. \u003c\/blockquote\u003e\u003cp\u003e                                                            \u003cstrong\u003eFormat\u003c\/strong\u003e: Paperback \/ softback\u003cbr\u003e                              \u003cstrong\u003eLength\u003c\/strong\u003e: 160 pages\u003cbr\u003e                              \u003cstrong\u003ePublication date\u003c\/strong\u003e: 18 May 2018\u003cbr\u003e                              \u003cstrong\u003ePublisher\u003c\/strong\u003e: Human \u0026amp; Rousseau (Pty) Ltd\u003cbr\u003e                          \u003c\/p\u003e \u003cp\u003eKook \u0026amp; Geniet se Kleinsus is 'n ideaal beginpunt vir beginners in die kombuis. Die beroemde kookgids vir kinders is nou terug in 'n vrolike baadjie met vertroude staatmaker-resepte en splinternuwe kleurfoto's. Met gunstelinge soos hamburgers, tjips, pizza en verskeidenheid soetgoed, is dit 'n heerlike manier om te leer kook. Met meer as 55 smulresepte vir jonk en oud, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg, is dit 'n uitstekende keuse vir kookliefhebbers van alle ouderdomme. Elke metode word stap vir stap met behulp van kleurfoto's verduidelik en leer jou hoe om 'n resep te volg, hoe om te meet, wat kookterme beteken, en hoe om kombuisgereedskap te gebruik. Klein kook \u0026amp; geniet is 'n mini-kursus wat jou op 'n lekker plesierige manier touwys maak in die basiese kuns van kosmaak. As jy eers weet hoe, sal jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e                            \u003cstrong\u003eWeight\u003c\/strong\u003e: 674g                            \u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eDimension\u003c\/strong\u003e: 216 x 279 x 12 (mm)                            \u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eISBN-13\u003c\/strong\u003e: 9780798176880                                                      \u003c\/p\u003e","brand":"Eunice van der Berg,S.J.A. de Villiers","offers":[{"title":"Paperback \/ softback","offer_id":44095326879994,"sku":"9780798176880","price":16.65,"currency_code":"GBP","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0522\/4297\/2845\/products\/bbd1d18827c6eaa27bcfbb5675ce502a.jpg?v=1625645874","url":"https:\/\/shulphink.com\/products\/klein-kook-en-geniet-2018-uitgawe","provider":"Shulph Ink","version":"1.0","type":"link"}